Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » selfoonbestraling
selfoonbestraling [boodskap #143177] Sa, 16 September 2023 20:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
selfoonbestraling
Afbreking: sel•foon•be•stra•ling
Samestelling: selfoon + bestraling


Selfstandige naamwoord: selfoonbestraling
Meervoud: selfoonbestralings

Betekenis:
• Die elektromagnetiese strale wat 'n selfoon uitstraal.

Gebruik:
• Elektromagnetiese velde is moontlik karsinogenies, gevolglik is raadsaam om selfoonbestraling te beperk en nie jou selfoon oormatig te gebruik nie.

Wisselvorm:
• selfoonstraling

Vertaling:
Engels: cell phone radiation
Nederlands: zelfoonstraling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kuberboelie
Volgende onderwerp: karsinogenies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 02:17:53 MGT 2024