Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kuberboelie
kuberboelie [boodskap #143176] Sa, 16 September 2023 20:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kuberboelie
Afbreking: ku•ber•boe•lie
Samestelling: kuber + boelie


Selfstandige naamwoord: kuberboelie
Meervoud: kuberboelies

Betekenis:
• Iemand wat ander op die internet (in die kuberruimte) boelie.

Gebruik:
• Die kuberboelie is van die forum af verban.
Kuberboelies laat nie fisiese letsels nie, maar kan steeds groot emosionele skade berokken.

Verwant:
• kuberboeliery

Vertaling:
Engels: cyber bully
Nederlands: cyberpester

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gelang
Volgende onderwerp: selfoonbestraling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 02:17:58 MGT 2024