Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » euwel
euwel [boodskap #143174] Sa, 16 September 2023 11:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
euwel
Afbreking: eu•wel


Selfstandige naamwoord: euwel
Meervoud: euwels
Verkleinwoord: euweltjie
Meervoud van verkleining: euweltjies

Betekenis:
• 'n Slegte saak. Iets wat goeie dinge teenwerk.

Gebruik:
• Die gebruik van gifstowwe in die verbouing van groente is 'n noodsaaklike euwel.

Sinoniem:
• boosheid
• kanker
• kwaad
• kwaal
• ondeug
• onding
• onheil
• sonde

Afgelei:
• euweldaad
• euwelmoed

Vertaling:
Engels: evel
Nederlands: euvel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opteken
Volgende onderwerp: gelang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:32:14 MGT 2024