Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » buisvormig
buisvormig [boodskap #143171] Sa, 16 September 2023 10:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
buisvormig
Afbreking: buis•vor•mig
Samestelling: buis + vormig


Byvoeglike naamwoord: buisvormig
Attributief: buisvormige

Betekenis:
• Wat hol is en soos 'n buis gevorm is.

Gebruik:
• Dikker souse klou makliker aan buisvormige of gedraaide pastas vas.

Sinoniem:
• silindries
• tubulêr

Vertaling:
Engels: tubular
Nederlands: buisvormig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opvee
Volgende onderwerp: breedweg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:04:46 MGT 2024