Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » smaakmiddel
smaakmiddel [boodskap #143169] Sa, 16 September 2023 09:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
smaakmiddel
Afbreking: smaak•mid•del
Samestelling: smaak + middel


Selfstandige naamwoord: smaakmiddel
Meervoud: smaakmiddels
Verkleinwoord: smaakmiddeltjie
Meervoud van verkleining: smaakmiddeltjies

Betekenis:
• 'n Middel wat smaak aan kos gee.

Gebruik:
• Blatjang word soms as 'n smaakmiddel op braaibroodjies gesmeer.

Sinoniem:
• garneersel
• geurmiddel
• geursel
• spesery

Vertaling:
Engels: flavoring agent, seasoning
Nederlands: smaakstof

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: veelsydigheid
Volgende onderwerp: opvee
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:21:22 MGT 2024