Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » veelsydigheid
veelsydigheid [boodskap #143168] Sa, 16 September 2023 09:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
veelsydigheid
Afbreking: veel•sy•dig•heid
Samestelling: veelsydig + -heid


Selfstandige naamwoord: veelsydigheid
Meervoud: veelsydighede

Betekenis:
• Die toestand of mate van veelsydig wees.

Gebruik:
• Die akteur se veelsydigheid het geen perke geken nie.

Vertaling:
Engels: all purpose, all-roundness, many-sidedness, multifacetedness, versatility
Nederlands: veelzijdigheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorsit
Volgende onderwerp: smaakmiddel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 00:41:14 MGT 2024