Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » puin
puin [boodskap #143163] Wo, 13 September 2023 20:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
puin
Afbreking: puin


Selfstandige naamwoord: puin
Meervoud:

Betekenis:
• Klippe, bakstene, pleister, ens. wat rondlê (soos wanneer 'n gebou afgebreek is of vergaan het).

Gebruik:
• Die ontploffing het talle geboue in puin gelê.
• Jerusalem sal weer uit die puin herrys.

Sinoniem:
• bouafval
• bourommel
• messelwerk
• oorblyfsels
• oorskot
• rommel

Hiponiem:
• gesteentepuin
• gletserpuin
• glooiingspuin
• klippuin
• ruimtepuin

Afgelei:
• puinbreker
• puinhoop

Vertaling:
Engels: rubble, debris, wreckage, ruins
Nederlands: puin

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitspoel
Volgende onderwerp: senna
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 00:15:11 MGT 2024