Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inflasiekoers
inflasiekoers [boodskap #143156] Di, 12 September 2023 18:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
inflasiekoers
Afbreking: in•fla•sie•koers
Samestelling: inflasie + koers


Selfstandige naamwoord: inflasiekoers
Meervoud: inflasiekoerse

Betekenis:
• 'n Aanduiding van inflasie (die waardevermindering van geld), uitgedruk as 'n persentasie.

Gebruik:
• Die inflasiekoers het van 7% in Augustus tot 7,2% in September gestyg.

Vertaling:
Engels: inflation rate
Nederlands: inflatiepercentage

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: agterspeen
Volgende onderwerp: handhawing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 00:37:14 MGT 2024