Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » borsslag
borsslag [boodskap #143148] Di, 12 September 2023 13:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Borsslag
Borsslag
borsslag
Afbreking: bors•slag
Samestelling: bors + slag


Selfstandige naamwoord: borsslag
Meervoud: borsslae

Betekenis:
• 'n Swemslag met die kop na onder, waar die hande sywaarts getrek en dan met beide bene sywaarts geskop word (soos wat 'n padda swem).

Gebruik:
Borsslag is die oudste en stadigste van die swemstyle, maar word ook die meeste gebruik, omdat dit die swemmer toelaat om maklik asem te haal.

Verwant:
• kruipslag
• rugslag
• vlinderslag
• vryslag

Vertaling:
Engels: breaststroke
Nederlands: schoolslag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kruipslag
Volgende onderwerp: opgewasse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:02:27 MGT 2024