Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rugslag
rugslag [boodskap #143146] Ma, 11 September 2023 18:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Rugslag
Rugslag
Rugslag
Rugslag
rugslag
Afbreking: rug•slag
Samestelling: rug + slag


Selfstandige naamwoord: rugslag
Meervoud: rugslae

Betekenis:
• 'n Swemstyl waarin daar op die rug (met die gesig na bo) geswem word.

Gebruik:
• Die voordeel van rugslag is dat die swemmer makliker kan asem haal, maar die nadeel is dat hy nie kan sien waar hy swem nie.

Verwant:
• borsslag
• kruipslag
• vlinderslag
• vryslag

Vertaling:
Engels: backstroke, back crawl
Nederlands: rugslag, rugcrawl

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vryslag
Volgende onderwerp: kruipslag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:04:10 MGT 2024