Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » installering
installering [boodskap #143143] Ma, 11 September 2023 17:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
installering
Afbreking: in•stal•le•ring
Samestelling: installeer + -ing


Selfstandige naamwoord: installering
Meervoud:

Betekenis:
• Die handeling van installeer.

Gebruik:
• 'n Kontrak is uitgereik vir die installering van sonpanele.

Sinoniem:
• installasie

Vertaling:
Engels: installation
Nederlands: installatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: monitering
Volgende onderwerp: blootstelling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:03:07 MGT 2024