Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gewis
gewis [boodskap #143140] Ma, 11 September 2023 15:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gewis
Afbreking: ge•wis
Samestelling: ge- + wis


Byvoeglike naamwoord: gewis
Vergrotende trap: gewisser
Oortreffende trap: gewisste
Attributief: gewisse

Betekenis:
• Waaroor daar min twyfel bestaan. So goed as seker.

Gebruik:
• Toe sê die slang vir die vrou: Julle sal gewis nie sterwe nie. [Genesis 3:4]

Sinoniem:
• ongetwyfeld
• sekerlik
• stellig
• verseker
• voorwaar
• waarlik

Antoniem:
• ongewis

Afgelei:
• gewisheid

Vertaling:
Engels: certainly, surely
Nederlands: gewis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wetgewer
Volgende onderwerp: mannekrag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 00:46:47 MGT 2024