Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » renostervoël
renostervoël [boodskap #143126] So, 10 September 2023 09:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19533
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
renostervoël
Afbreking: re•nos•ter•vo•ël
Samestelling: renoster + voël
Uitspraak: /rəˌnɔstərˈfʊə̯l/


Selfstandige naamwoord: renostervoël
Meervoud: renostervoëls
Verkleinwoord: renostervoëltjie
Meervoud van verkleining: renostervoëltjies

Betekenis:
• 'n Bruingeel sangvoël met 'n rooi of geel snawel, genus Buphagus.

Gebruik:
• Die renostervoël leef hoofsaaklik van die bosluise wat hulle van diere se velle af pik.

Sinoniem:
• bosluisvoël

Hiponiem:
• rooibekrenostervoël
• geelbekrenostervoël

Vertaling:
Engels: oxpecker
Nederlands: ossenpikker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: suurderig
Volgende onderwerp: nasmaak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 08 18:14:08 MGT 2024