Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » justisie
justisie [boodskap #143124] So, 10 September 2023 08:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19533
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
justisie
Afbreking: jus•ti•sie


Selfstandige naamwoord: justisie
Meervoud:

Betekenis:
• Die deel van die regering wat vir regspraak (die verhoor van beskuldigdes en oplegging van vonnisse) verantwoordelik is, of regspreking in die algemeen.

Gebruik:
• Tielman Roos het van 1924 tot 1929 as die minister van justisie gedien.

Sinoniem:
• regbank
• regspraak
• regswese

Afgelei:
• justisieel

Vertaling:
Engels: justice
Nederlands: justitie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verskyning
Volgende onderwerp: suurderig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 08 18:13:32 MGT 2024