Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » deels
deels [boodskap #143118] Sa, 09 September 2023 19:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19533
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
deels
Afbreking: deels


Bywoord: deels

Betekenis:
• Vir 'n bepaalde deel; ten dele.

Gebruik:
• Die tone en voete, deels van yster en deels van klei, wys dat die koninkryk deels sterk, deels swak sal wees. [Daniël 2:42]

Sinoniem:
• gedeeltelik

Afgelei:
• anderdeels
• eensdeels
• goeddeels
• grotendeels
• meerendeels
• meestendeels
• merendeels

Vertaling:
Engels: in part, partially, partly
Nederlands: deels

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vertroos
Volgende onderwerp: hoeksteen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 08 18:21:01 MGT 2024