Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tsarina
tsarina [boodskap #143114] Sa, 09 September 2023 10:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19533
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tsarina
Afbreking: tsa•ri•na


Selfstandige naamwoord: tsarina
Meervoud: tsarinas

Betekenis:
• 'n Vroulike tsaar, of die vrou van 'n tsaar.

Gebruik:
Tsarina Anastasia Romanowna was die eerste vrou van tsaar Iwan die Verskriklike.

Antoniem:
• tsaar (manlik)

Vertaling:
Engels: tsarina, tsaritsa, czaritza
Nederlands: tsarina

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: keiserin
Volgende onderwerp: vertroostend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 08 18:27:42 MGT 2024