Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » keiserin
keiserin [boodskap #143113] Sa, 09 September 2023 09:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19533
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
keiserin
Afbreking: kei•ser•in
Samestelling: keiser + -in


Selfstandige naamwoord: keiserin
Meervoud: keiserinne

Betekenis:
• 'n Vroulike keiser en leier van 'n keiserryk.

Gebruik:
• Jelizawjeta Petrowna was die dogter van Pieter die Grote en sy was van 1741 tot 1762 die keiserin van Rusland.

Antoniem:
• keiser (manlik)

Afgelei:
• keiserin-weduwee

Vertaling:
Engels: empress
Nederlands: keizerin

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: regisseuse
Volgende onderwerp: tsarina
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 08 18:27:28 MGT 2024