Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » souffleuse
souffleuse [boodskap #143110] Sa, 09 September 2023 08:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19533
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
souffleuse
Afbreking: souf•fleu•se


Selfstandige naamwoord: souffleuse
Meervoud: souffleuses

Betekenis:
• 'n Vroulike souffleur. Vrou wat akteurs op 'n verhoog help as hulle vashaak.

Gebruik:
• Die toneelspeler het skielik sy woorde vergeet en soek verdwaas na die souffleuse agter die gordyn.

Sinoniem:
• voorsegster

Antoniem:
• souffleur (manlik of neutraal)

Vertaling:
Engels: female prompter
Nederlands: souffleuse

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: souffleur
Volgende onderwerp: skilderes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 08 17:36:17 MGT 2024