Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » souffleur
souffleur [boodskap #143109] Sa, 09 September 2023 08:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19533
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n souffleur fluister die akteur se woorde vir hom.
'n souffleur fluister die akteur se woorde vir hom.
souffleur
Afbreking: souf•fleur


Selfstandige naamwoord: souffleur
Meervoud: souffleurs
Verkleinwoord: souffleurtjie
Meervoud van verkleining: souffleurtjies

Betekenis:
• Iemand wat akteurs op die verhoog help as hulle vashaak.

Gebruik:
• Die souffleur kruip meestal agter 'n gordyn of in 'n hokkie op die verhoog weg, sodat die gehoor hom nie kan sien nie.

Sinoniem:
• fluisteraar
• voorsêer

Antoniem:
• souffleuse (vroulik)

Vertaling:
Engels: prompter
Nederlands: souffleur

Nota:
• 'n Souffleur is 'n persoon, 'n souffleer 'n toestel. 'n Souffleuse is 'n vroulike souffleur.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: versorgster
Volgende onderwerp: souffleuse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 08 18:26:51 MGT 2024