Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vorstin
vorstin [boodskap #143106] Vr, 08 September 2023 19:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19533
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vorstin
Afbreking: vor•stin


Selfstandige naamwoord: vorstin
Meervoud: vorstinne

Betekenis:
• 'n Vroulike vors, of die vrou of dogter van 'n vors.

Gebruik:
• In 1900 het aartshertog Frans Ferdinand met gravin Sophie Chotek getrou, waardeur sy die titel vorstin en later hertogin van Hohenberg gekry het.

Sinoniem:
• heerseres
• keiserin
• koningin
• prinses

Antoniem:
• vors (manlik of neutraal)

Afgelei:
• erfvorstin
• grootvorstin
• keurvorstin

Vertaling:
Engels: female ruler, queen
Nederlands: vorstin

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: waarsegster
Volgende onderwerp: eksekutrise
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 08 17:48:08 MGT 2024