Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hulpmiddel
hulpmiddel [boodskap #143096] Vr, 08 September 2023 14:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19533
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hulpmiddel
Afbreking: hulp•mid•del
Samestelling: hulp + middel


Selfstandige naamwoord: hulpmiddel
Meervoud: hulpmiddele, hulpmiddels
Verkleinwoord: hulpmiddeltjie
Meervoud van verkleining: hulpmiddeltjies

Betekenis:
• Iets wat gebruik word om 'n taak makliker te maak.

Gebruik:
• 'n Paniekknoppie is 'n noodsaaklike hulpmiddel vir bejaardes.

Sinoniem:
• fasiliteit
• implement
• nutsmiddel

Afgelei:
• beplanningshulpmiddel
• naslaanhulpmiddel
• onderrighulpmiddel
• rantsoeneringshulpmiddel
• sekshulpmiddel
• taalhulpmiddel

Vertaling:
Engels: aid, tool, instrument
Nederlands: hulpmiddel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: penaliseer
Volgende onderwerp: neerpen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 08 18:31:43 MGT 2024