Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » penaliseer
penaliseer [boodskap #143095] Vr, 08 September 2023 13:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19533
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
penaliseer
Afbreking: pe•na•li•seer


Werkwoord: penaliseer
Verlede tyd: het gepenaliseer

Betekenis:
• Om te straf of te beboet.

Gebruik:
• En wie gaan die skeidsregters, wat die spelers so maklik penaliseer, vir hulle foute penaliseer?

Sinoniem:
• bestraf
• dissiplineer
• straf
• teregwys
• vonnis

Antoniem:
• beloon

Vertaling:
Engels: to penalize
Nederlands: penaliseren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: werwing
Volgende onderwerp: hulpmiddel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 08 18:30:48 MGT 2024