Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » werwing
werwing [boodskap #143094] Do, 07 September 2023 20:23
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19533
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
werwing
Afbreking: wer•wing
Samestelling: werf + ing


Selfstandige naamwoord: werwing
Meervoud: werwinge, werwings

Betekenis:
• Die handeling van werf (die verkryging van nuwe klante, lede, ens).

Gebruik:
• Al die partye is besig met die werwing van stemme vir die komende verkiesing.

Hiponiem:
• kliëntwerwing
• stemwerwing

Afgelei:
• werwingsagent
• werwingsbeampte
• werwingskantoor
• werwingsproses

Vertaling:
Engels: recruitment
Nederlands: werving

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kennelik
Volgende onderwerp: penaliseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 08 17:59:48 MGT 2024