Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » debatteerbaar
debatteerbaar [boodskap #143092] Do, 07 September 2023 18:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
debatteerbaar
Afbreking: de•bat•teer•baar
Samestelling: debatteer + -baar


Byvoeglike naamwoord: debatteerbaar
Attributief: debatteerbare

Betekenis:
• Wat nie so seker is nie. Waaroor daar gesels of 'n debat gevoer kan word.

Gebruik:
• Of hy die beste kandidaat vir die pos is, is hoogs debatteerbaar.

Sinoniem:
• aanvegbaar
• bedenklik
• betwisbaar
• omstrede
• twyfelagtig

Vertaling:
Engels: debatable, contestable
Nederlands: discutabel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: irrelevant
Volgende onderwerp: kennelik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 02:25:42 MGT 2024