Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dreunsang
dreunsang [boodskap #143090] Do, 07 September 2023 18:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dreunsang
Afbreking: dreun•sang
Samestelling: dreun + sang


Selfstandige naamwoord: dreunsang
Meervoud:

Betekenis:
• Die ritmiese sang van 'n groot groep mense (soos tydens 'n sportbyeenkoms of politieke optog).

Gebruik:
• Die dreunsang 'Kill the Boer, kill the Farmer' is niks anders as die aanhitsing van geweld teen 'n minderheidsgroep nie.

Vertaling:
Engels: chant
Nederlands: gezang

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vasbrand
Volgende onderwerp: irrelevant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:37:16 MGT 2024