Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vasbrand
vasbrand [boodskap #143089] Do, 07 September 2023 17:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vasbrand
Afbreking: vas•brand
Samestelling: vas + brand


Werkwoord: brand vas, vasbrand
Verlede tyd: het vasgebrand

Betekenis:
• Om as gevolg van hitte vas te sit.
• (figuurlik) Om met iets te sukkel; nie regkom nie.

Gebruik:
• Smeer die pot met vet om te keer dat die kos nie vasbrand nie.
• Bel my as jy vasbrand, dan kom help ek.

Sinoniem:
• aanbrand

Vertaling:
Engels: to burn to the surface; to get stuck
Nederlands: aanbranden, vastbranden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rolprentteater
Volgende onderwerp: dreunsang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:52:21 MGT 2024