Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rolprentteater
rolprentteater [boodskap #143088] Do, 07 September 2023 11:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rolprentteater
Afbreking: rol•prent•te•a•ter
Samestelling: rolprent + teater


Selfstandige naamwoord: rolprentteater
Meervoud: rolprentteaters
Verkleinwoord: rolprentteatertjie
Meervoud van verkleining: rolprentteatertjies

Betekenis:
• 'n Teater met 'n groot skerm, gemaklike stoele en 'n projektorkamer waar rolprente (films) vertoon word.

Gebruik:
• Wanneer laas het ons 'n goeie Afrikaanse fliek in 'n regte rolprentteater te gaan kyk en springmielies geëet?

Sinoniem:
• bioskoop
• filmteater
• fliekhuis
• kinema

Verwant:
• inryteater

Vertaling:
Engels: movie theater, cinema
Nederlands: bioscoop, cinema

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dienslewering
Volgende onderwerp: vasbrand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:43:54 MGT 2024