Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dienslewering
dienslewering [boodskap #143086] Ma, 04 September 2023 11:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dienslewering
Afbreking: diens•le•we•ring
Samestelling: diens + lewer + -ing


Selfstandige naamwoord: dienslewering
Meervoud: diensleweringe, dienslewerings

Betekenis:
• Die lewering van 'n diens.

Gebruik:
• Die kliënte kla al oor die swak dienslewering.

Afgelei:
• diensleweringsisteem

Vertaling:
Engels: service deliver, rendering of service
Nederlands: levering van diensten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beginselloos
Volgende onderwerp: rolprentteater
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 02:00:22 MGT 2024