Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » besonderlik
besonderlik [boodskap #143082] Ma, 04 September 2023 09:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
besonderlik
Afbreking: be•son•der•lik
Samestelling: besonder + -lik


Byvoeglike naamwoord: besonderlik
Attributief: besonderlike
Partitief: besonderliks

Betekenis:
• Wat buitengewoon is.

Gebruik:
• Die vrou is besonderlik mooi.

Sinoniem:
• besonder
• buitengewoon
• ongewoon
• opmerklik
• spesiaal
• uitsonderlik

Antoniem:
• normaal

Vertaling:
Engels: special, unusual
Nederlands: bijzonder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vragmotorongeluk
Volgende onderwerp: uitbetaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 02:23:43 MGT 2024