Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vragmotorongeluk
vragmotorongeluk [boodskap #143081] Ma, 04 September 2023 09:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vragmotorongeluk
Afbreking: vrag•mo•tor•on•ge•luk
Samestelling: vragmotor + ongeluk


Selfstandige naamwoord: vragmotorongeluk
Meervoud: vragmotorongelukke
Verkleinwoord: vragmotorongelukkie
Meervoud van verkleining: vragmotorongelukkies

Betekenis:
• 'n Verkeersongeluk waarin ten minste een vragmotor betrokke is.

Gebruik:
• Die Swartbergpas is weens 'n vragmotorongeluk gesluit.

Sinoniem:
• trokongeluk

Vertaling:
Engels: truck accident
Nederlands: vrachtwagen ongeval

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opruimingswerk
Volgende onderwerp: besonderlik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:49:48 MGT 2024