Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opruimingswerk
opruimingswerk [boodskap #143080] Ma, 04 September 2023 08:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opruimingswerk
Afbreking: op•rui•mings•werk
Samestelling: opruiming + -s- + werk


Selfstandige naamwoord: opruimingswerk
Meervoud: opruimingswerke

Betekenis:
• Die werk wat verrig word om op te ruim/ skoon te maak.

Gebruik:
• Die pad is gesluit aangesien dit al te donker was om die opruimingswerk uit te voer.

Vertaling:
Engels: cleanup work, clearance work
Nederlands: opruimwerkzaamheden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ongerief
Volgende onderwerp: vragmotorongeluk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 02:46:38 MGT 2024