Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gefragmenteer
gefragmenteer [boodskap #143077] Ma, 04 September 2023 07:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gefragmenteer
Afbreking: ge- + fragmenteer


Byvoeglike naamwoord: gefragmenteer, gefragmenteerd
Attributief: gefragmenteerde

Betekenis:
• Wat in fragmente/brokstukke opgebreek of versprei is, soms figuurlik, wat nie 'n eenheid vorm nie.

Gebruik:
• Die oorblywende plante kom in gefragmenteerde subpopulasies voor.

Antoniem:
• ongefragmenteerde

Vertaling:
Engels: fragmented
Nederlands: gefragmenteerd


Werkwoord: fragmenteer
Verlede tyd: het gefragmenteer

Betekenis:
• Verlede tyd van fragmenteer; wat in brokstukke opgebreek het.

Gebruik:
• Die hardeskyf het oor die jare erg gefragmenteer.

Vertaling:
Engels: was fragmented
Nederlands: gefragmenteerd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fragmenteer
Volgende onderwerp: fragment
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 02:24:28 MGT 2024