Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fragmenteer
fragmenteer [boodskap #143076] Ma, 04 September 2023 07:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
fragmenteer
Afbreking: frag•men•teer
Samestelling: fragment + -eer


Werkwoord: fragmenteer
Verlede tyd: het gefragmenteer

Betekenis:
• Om in kleiner fragmente/brokstukke te breek.

Gebruik:
• 'n Been breek gewoonlik nie "skoon" nie, maar fragmenteer in die liggaam.

Sinoniem:
• kleinmaak
• verdeel
• versplinter

Antoniem:
• defragmenteer

Afgelei;
• fragmentasie
• fragmentering

Vertaling:
Engels: to fragment
Nederlands: fragmenteren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: springhaas
Volgende onderwerp: gefragmenteer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 02:36:10 MGT 2024