Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » springhaas
springhaas [boodskap #143075] So, 03 September 2023 18:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Springhaas.
'n Springhaas.
springhaas
Afbreking: spring•haas
Samestelling: spring + haas


Selfstandige naamwoord: springhaas
Meervoud: springhase
Verkleinwoord: springhasie
Meervoud van verkleining: springhasies

Betekenis:
• 'n Knaagdier van die suide en ooste van Afrika wat op sy sterk agterpote rondspring, Pedetes capensis.

Gebruik:
• 'n Springhaas is nie 'n regte haas nie en lyk eerder soos 'n miniatuur kangaroe.

Afgelei:
• springhaaslamp

Vertaling:
Engels: springhare, jumping hare
Nederlands: springhaas

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: slakdop
Volgende onderwerp: fragmenteer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:56:18 MGT 2024