Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » slakdop
slakdop [boodskap #143074] So, 03 September 2023 18:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
slakdop
Afbreking: slak•dop
Samestelling: slak + dop


Selfstandige naamwoord: slakdop
Meervoud: slakdoppe
Verkleinwoord: slakdoppie
Meervoud van verkleining: slakdoppies

Betekenis:
• Die harde dop van 'n slak.

Gebruik:
• Sommige krappe leef in leë slakdoppe.

Sinoniem:
• skulp
• slakkehuis

Vertaling:
Engels: snail shell
Nederlands: slakkenhuis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: veeboer
Volgende onderwerp: springhaas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:57:15 MGT 2024