Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » veeboer
veeboer [boodskap #143073] So, 03 September 2023 17:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
veeboer
Afbreking: vee•boer
Samestelling: vee + boer


Selfstandige naamwoord: veeboer
Meervoud: veeboere
Verkleinwoord: veeboertjie
Meervoud van verkleining: veeboertjies

Betekenis:
• 'n Boer wat vee (skape, beeste, varke, bokke, hoenders, ens) aanhou.

Gebruik:
• 'n Veeboer teel plaasdiere om vleis, melk, eiers en ander voedselsoorte te produseer.

Sinoniem:
• veeteler

Afgelei:
• grootveeboer
• pluimveeboer
• slagveeboer
• veeboerdery

Vertaling:
Engels: livestock farmer
Nederlands: veeboer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opdrink
Volgende onderwerp: slakdop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 02:15:25 MGT 2024