Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » insypel
insypel [boodskap #143068] So, 03 September 2023 16:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
insypel
Afbreking: in•sy•pel
Samestelling: in + sypel


Werkwoord: sypel in, insypel
Verlede tyd: het ingesypel

Betekenis:
• Om geleidelik in te trek; drupsgewys invloei.
• (figuurlik) Om skelm/ongesiens na binne te beweeg.

Gebruik:
• Die reën sypel in die aarde in.
• Talle spioene het in die land ingesypel.

Sinoniem:
• infiltreer
• insyfer

Afgelei:
• insypelaar
• insypeling

Vertaling:
Engels: to soak in, filter in; to infiltrate
Nederlands: insijpelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: slaags
Volgende onderwerp: ontvlambaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 02:45:39 MGT 2024