Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » slaags
slaags [boodskap #143067] So, 03 September 2023 15:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
slaags
Afbreking: slaags


Bywoord: slaags

Betekenis:
• Wat baklei; aan die veg is.

Gebruik:
• Die stakers het met die polisie slaags geraak.

Sinoniem:
• bakleiend
• handdadig
• handgemeen
• handtastelik
• strydend
• vegtend

Vertaling:
Engels: come to blows, join into battle
Nederlands: slaags

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: meervoudsuitgang
Volgende onderwerp: insypel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 02:11:02 MGT 2024