Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wildernis
wildernis [boodskap #143060] Sa, 02 September 2023 10:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wildernis
Afbreking: wil•der•nis


Selfstandige naamwoord: wildernis
Meervoud: wildernisse
Verkleinwoord: wildernissie
Meervoud van verkleining: wildernissies

Betekenis:
• 'n Woeste en ongerepte natuurlike gebied wat nie deur die mens aangetas is nie.

Gebruik:
• Duiwe word algemeen in die wildernis, asook in stede en dorpe aangetref.

Sinoniem:
• gramadoelas
• natuurgebied
• woesteny

Vertaling:
Engels: wilderness, wild, boondocks
Nederlands: wildernis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: omgewingsvriendelik
Volgende onderwerp: natuurbewaarder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 02:01:34 MGT 2024