Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » omgewingsvriendelik
omgewingsvriendelik [boodskap #143059] Sa, 02 September 2023 10:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
omgewingsvriendelik
Afbreking: om•ge•wings•vrien•de•lik
Samestelling: omgewing + -s- + vriendelik


Byvoeglike naamwoord: omgewingsvriendelik
Vergrotende trap: omgewingsvriendeliker
Oortreffende trap: omgewingsvriendelikste
Attributief: omgewingsvriendelike
Partitief: omgewingsvriendeliks

Betekenis:
• Wat ekologies vriendelik is en nie die omgewing benadeel nie.

Gebruik:
• Bestaansboerdery is omgewingsvriendelik omdat dit nie plaagdoders en chemiese kunsmis gebruik nie.

Antoniem:
• omgewingsonvriendelik

Vertaling:
Engels: environmentally friendly
Nederlands: milieuvriendelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kernkrag
Volgende onderwerp: wildernis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 02:30:44 MGT 2024