Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kernkrag
kernkrag [boodskap #143058] Sa, 02 September 2023 09:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kernkrag
Afbreking: kern•krag
Samestelling: kern + krag


Selfstandige naamwoord: kernkrag
Meervoud:

Betekenis:
• Energie wat deur middel van 'n kernreaksie (die splitsing van atome) vrygestel word.

Gebruik:
• In 2009 was 15% van die wêreld se elektrisiteit deur middel van kernkrag opgewek.

Sinoniem:
• atoomenergie
• atoomkrag
• kernenergie

Afgelei:
• kernkragaandrywing
• kernkragduikboot
• kernkraginstallasie
• kernkragreaktor
• kernkragsentrale

Vertaling:
Engels: nuclear power, atomic power
Nederlands: kernkracht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gifgas
Volgende onderwerp: omgewingsvriendelik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 02:45:42 MGT 2024