Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eerwaarde
eerwaarde [boodskap #143055] Sa, 02 September 2023 08:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eerwaarde
Afbreking: eer•waar•de
Samestelling: eer + waarde


Selfstandige naamwoord: eerwaarde
Meervoud: eerwaardes

Betekenis:
• 'n Geestelike in sekere kerkgenootskappe wat vanweë sy posisie geëer word.

Gebruik:
• Die dorp Campbell is na eerwaarde John Campbell vernoem.

Afgelei:
• hoogeerwaarde
• seereerwaarde

Afkorting:
• eerw.

Vertaling:
Engels: reverent
Nederlands: eerwaarde


Byvoeglike naamwoord:
Attributief: eerwaarde

Betekenis:
• Wat eer toegedig word.

Gebruik:
• Die eerwaarde kerkraad het die besluit goedgekeur.

Vertaling:
Engels: honorable
Nederlands: eerwaarde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: enkelvoudsvorm
Volgende onderwerp: suurreën
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:43:56 MGT 2024