Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » puberteit
puberteit [boodskap #143049] Vr, 01 September 2023 19:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
puberteit
Afbreking: pu•ber•teit


Selfstandige naamwoord: puberteit
Meervoud: puberteite

Betekenis:
• Die periode in 'n jongmens se lewe waartydens geslagsrypheid intree.

Gebruik:
• Oor die algemeen val puberteit tussen die tiende en agttiende lewensjaar, wat 'n bietjie later vir seuns begin en 'n bietjie vroeër vir meisies ophou.

Sinoniem:
• geslagsrypheid
• rypingsjare

Afgelei:
• puberteitsjare
• puberteitstadium

Verwant:
• adolessensie

Vertaling:
Engels: puberty
Nederlands: puberteit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: www
Volgende onderwerp: alkoholmisbruik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:09:18 MGT 2024