Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vlekvry
vlekvry [boodskap #143041] Vr, 01 September 2023 13:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vlekvry
Afbreking: vlek•vry
Samestelling: vlek + vry


Byvoeglike naamwoord: vlekvry
Vergrotende trap: vlekvryster
Oortreffende trap: vlekvryste
Attributief: vlekvrye

Betekenis:
• Wat nie vlekke het of maklik vlekke kry nie.

Gebruik:
• Chroom en nikkel word by die staal gevoeg om vlekvrye staal te lewer wat 'n harde oksied op die oppervlak vorm en korrosie inhibeer.

Sinoniem:
• vlekbestand
• vlekkeloos
• vlekloos

Vertaling:
Engels: stainless
Nederlands: vlekvrij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: neurotoksies
Volgende onderwerp: opvolgbesoek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:27:51 MGT 2024