Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » neurotoksies
neurotoksies [boodskap #143040] Vr, 01 September 2023 13:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
neurotoksies
Afbreking: neu•ro•tok•sies
Samestelling: neuro- + toksies


Byvoeglike naamwoord: neurotoksies
Vergrotende trap: neurotoksieser
Oortreffende trap: neurotoksiesste
Attributief: neurotoksiese

Betekenis:
• Wat giftig is vir die senuweestelsel.

Gebruik:
• 'n Mamba se gif is neurotoksies en die dood kan binne enkele minute na 'n byt intree.

Sinoniem:
• senuvergiftigend

Vertaling:
Engels: neurotoxic
Nederlands: neurotoxisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aansoeker
Volgende onderwerp: vlekvry
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:04:53 MGT 2024