Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bekken
bekken [boodskap #143038] Do, 31 Augustus 2023 19:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die vroulike bekken.
Die vroulike bekken.
bekken
Afbreking: bek•ken


Selfstandige naamwoord: bekken
Meervoud: bekkens
Verkleinwoord: bekkentjie
Meervoud van verkleining: bekkentjies

Betekenis:
• Die deel van die skelet tussen die heupbene.
• (geologie) 'n Gebied waarvan die water na 'n rivier vloei.

Gebruik:
• Dit beken sluit die romp aan die onderkant af en versprei die liggaam se gewig oor albei bene.
• Die Amasonebekken is die grootste rivierbekken ter wêreld.

Sinoniem:
• pelvis
• riviervlakte
• stroomgebied

Afgelei:
• bekkenbeen
• bekkengordel
• bekkenholte
• bekkenring

Vertaling:
Engels: pelvis; basin, catchment-area
Nederlands: bekken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inhou
Volgende onderwerp: aansoeker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 00:32:53 MGT 2024