Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » brandpyn
brandpyn [boodskap #143034] Do, 31 Augustus 2023 12:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
brandpyn
Afbreking: brand•pyn
Samestelling: brand + pyn


Selfstandige naamwoord: brandpyn
Meervoud: brandpyne
Verkleinwoord: brandpyntjie
Meervoud van verkleining: brandpyntjies

Betekenis:
• 'n Pyn wat met die sensasie van 'n hewige brand gepaard gaan.

Gebruik:
• 'n Brandpyn in die bors kan een van die tekens van 'n hartaanval wees.

Vertaling:
Engels: burning pain
Nederlands: brandende pijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: menstrueer
Volgende onderwerp: hormoonvlak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 00:51:06 MGT 2024