Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » prostaat
prostaat [boodskap #143032] Do, 31 Augustus 2023 08:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
prostaat
Afbreking: pro•staat


Selfstandige naamwoord: prostaat
Meervoud: prostate
Verkleinwoord: prostaatjie
Meervoud van verkleining: prostaatjies

Betekenis:
• 'n Manlike klier tussen die blaas en die begin van die penis.

Gebruik:
• Vergroting van die prostaat kan baie ongemak en pyn veroorsaak.

Sinoniem:
• oumansklier
• prostaatklier
• voorstanderklier

Afgelei:
• prostaatoperasie
• prostaatvergroting

Vertaling:
Engels: prostate
Nederlands: prostaat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: buierigheid
Volgende onderwerp: menstrueer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 00:58:29 MGT 2024