Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beweeglik
beweeglik [boodskap #143028] Wo, 30 Augustus 2023 19:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beweeglik
Afbreking: be•weeg•lik
Samestelling: beweeg + -lik


Byvoeglike naamwoord: beweeglik
Vergrotende trap: beweegliker
Oortreffende trap: beweeglikste
Attributief: beweeglike

Betekenis:
• Wat baie beweeg.

Gebruik:
• Haaie, veral die groot spesies, is baie beweeglik en kom wydverspreid voor.

Sinoniem:
• besig
• lewendig
• mobiel
• rats
• rusteloos
• woelig

Antoniem:
• onbeweeglik

Afgelei:
• beweeglikheid

Vertaling:
Engels: mobile, active
Nederlands: beweeglijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontsmettingsmiddel
Volgende onderwerp: watte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:10:52 MGT 2024