Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » blaasinfeksie
blaasinfeksie [boodskap #143023] Wo, 30 Augustus 2023 15:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
blaasinfeksie
Afbreking: blaas•in•fek•sie


Selfstandige naamwoord: blaasinfeksie
Meervoud: blaasinfeksies

Betekenis:
• 'n Bakteriële infeksie van die blaas.

Gebruik:
• Raadpleeg u dokter indien u vermoed dat u 'n blaasinfeksie het.

Sinoniem:
• blaasontsteking

Hiperoniem:
• urineweginfeksie

Vertaling:
Engels: bladder infection
Nederlands: blaasinfectie, blaasontsteking

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: urineweginfeksie
Volgende onderwerp: ureter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 01:12:35 MGT 2024